Ons wil graag alles oor jul troeteldiere weet – al die oulike, snaakse of dapper dinge wat hulle doen, hoekom jy so dol oor jou dier is, of ’n foto waarop hulle met hul hare of vere pron
Trang 1WEN 10 PS3-KONSOLES
SPELETJIES + KUNSPAKKIES VAN R55 000
NEW movi e
NEW movi e
SPACE ROBOTS
The Lorax
SILLY PET
TRICKS!
FREAKY TORNADO
2
HAPPY FEET
The Lorax
SILLY PETTRICKS!
FREAKY TORNADO
AND MORE!
2
HAPPY FEET
AND MORE!
2
HAPPY FEET
2
HAPPY FEET
2
HAPPY FEET
TITANIC
MYSTER Y SOLVED
LEOPARD RESCUE
fliek
NEW movie
NEW movie
NEW movi e
NEW movie
NEW
movie NEW
fliek
NEW movie
NEW movie
AGTER DIE
WRECK-IT RALPH
AGTER DIE
WRECK-IT RALPH
movie
AGTER DIE
WRECK-IT RALPH
Uitgawe 78 Februarie 2013 R27,00 (met BTW)
AANGEBIED DEUR BOSTIK
AANGEBIED DEUR BOSTIK
9 771990 684006
0 2 0 7 8
Ongelooflike
Trang 2SkateboardS, roller cool gear SkateboardS, SkateS , watcheS and roller cool gear
DARE TO EXPLORE www.ngkids.co.za
Issue 98 October 2012 R27,00 (VAT incl.) Issue 98 October 2012 R27,00 (VAT incl.)
Trang 3* Gewone tariewe geld vir MMS’e, so vra eers jou ouers! SMS’
e kos R1,50 Gratis SMS’e tel nie Gaan na www
.ngkids.co.za vir bepalings en voorwaardes.
LIEWE FIona,
HoE Gaan DIT? EK IS ’n GRooT aanHanGER Van naTIonaL
GEoGRapHIc KIDS EK IS So LIEF VIR DIE TYDSKRIF oMDaT DIT
BESLIS nIE TYDMoRS IS nIE DIS LEERSaaM, DIS pRET En DIT
Gaan ooR DIERE En BEWaRInG! Kan JULLE aSSEBLIEF VoLGEnDE
JaaR EEn UITGaWE nET ooR SEELEWE DoEn? EK IS DoL ooR
VISSE! MaaK DIT aSSEBLIEF DIE SEpTEMBER-UITGaWE aS JULLE
Kan BaIE DanKIE EK WIL GRaaG VIR ’n WonDERLIKE TYDSKRIF
DanKIE SÊ DIE UITLEG, DIE InLIGTInG, DIE FoTo’S En FonT IS
pERFEK!!! WannEER EK EEnDaG UnIVERSITEIT ToE Gaan, WIL EK
GRaaG ’n MaRIEnE BIoLooG WoRD
EK HoU Van DIE ManIERE WaaRop JULLE In DIE TYDSKRIF ooR
BEWaRInG SKRYF: DanKIE VIR aL DIE MoEITE DaaRMEE EK
WIL EEnDaG ’n SKUILInG VIR KaTTE En VISSE BEGIn DIS MY
DRooM!!! EK HooR GRaaG Van JoU
anGIE MInnIE, 13
BRIEF VAN DIE MAAND
HALLO
Waag en Verken!
Ns Laat weet my wat jy graag in 2013 in die tydskrif wil lees – soos Angie in haar brief doen Sê jou sê! Daar is volgende maand weer ’n leserspeiling
My kat Beast slaap op die vreemdste plekke: bo-op boekrakke, uitgestrek op die rekenaar se toetsbord, in ’n kartondoos vol herwinbare materiaal Ons soek soms ’n ewigheid na hom
Ons wil graag alles oor jul troeteldiere weet – al die oulike, snaakse of dapper dinge wat hulle doen, hoekom jy so dol oor jou dier is, of ’n foto waarop hulle met hul hare of vere pronk Hulle word dalk die sterre van hul eie bladsy in NG KIDS Dit gaan oor jul troeteldiere en ons noem dit Dieremaats Vir Altyd
As jy op ’n koel, diervriendelike plek vakansie gehou het, sal ons ook graag meer daaroor wil weet Stuur vir ons vrae oor hul gedrag en hoe jy hulle sterk en gesond kan hou Ons sal ons vriendelike diereveearts vra om raad te gee
Met ons nuutste meningspeiling het ons uitgevind dat ’n stewige 89 persent van julle ’n troeteldier het Dis meestal een
of twee katte of honde, maar party van julle is so gelukkig om
op klein plase te woon! Een leser het twee honde, drie katte, drie hoenders, vier eende en twee hamsters ’n Ander een het vier honde, 42 hoenders, 73 parkiete, een vark, 24 ganse, ses kalkoene en vier perde!
Ons vier dié maand Valentynsdag met ’n ongelooflike storie wat wys dat diere vir mekaar omgee Ons wys jou ook hoe om
’n “hartlike”present vir iemand spesiaals te maak
Die growweneus-pyls
tert is in gevaar en om almal daarv
an te laat weet, het ons tien van hulle in die tydskrif w
eggesteek Hier is een, maar kan jy al
tien opspoor?
INTEKENARE
VAN DIE MAAND
Februarie se intekenare van die maand is Tinus Kits (11),
MJ Kleinhans (5), Peter Botha (14) en Kinah Deerdts (12)
Hulle wen* elkeen ’n Emthunzini-hoed, wat tussen R300 en
R380 werd is Met Emthunzini-hoede is dit pret en maklik
om jou vel dié somer teen die son te beskerm deur meer
as 98 persent van die son se skadelike ultraviolet strale
weg te keer Al die hoede het ’n USBF van meer as 50 en die
Kankervereniging van Suid-Afrika se seël van erkenning Hulle
is in ’n reeks style by verskeie winkels in Suid-Afrika te kry.
Gaan na www.sunhats.co.za of bel 022-409-2160 as jy een soek.WorldMags.net
WorldMags.net
Trang 4Superheld van die See
Hy het supermagte waarvan ons net kan droom
Wreck-it Ralph
NG KIDS loer agter die skerms
van dié nuwe fliek
Op die Voorblad
AFDELINGS
6 Dieremaats vir Altyd 38 Teken In 46 In die Prentjie
8 Wonderlike Diere 41 Vet Pret 48 Speelfabriek
15 Jong Kuns-wedstryd 42 Wat op Aarde? 50 Laaste Lag
Voorbladfoto:IFAW / WtI / S KAdur (luIperd) Voorbladinsette: © 2012 dISNeY (WreCK-It rAlpH); IStOCK pHOtO (IlluStrASIeS) bladsY 3: SebAStIAN VOIgt (FIONA); IStOCKpHOtO (IlluStrASIeS); FOtO’S VerSKAF bladsY 4: © gettY ImAgeS (WAterbIdSprINKAAN); IFAW / WtI / A mOOKerjee (luIperd); © dISNeY 2012 Alle regte VOOrbeHOu.
Delené van der Lugt
Assistent-redakteur Jani Coetzee
jani@ngkids.co.za
Kunsredukteer Monique Petersen Vertaler Pieter van der Lugt Subredakteur Magdel Palm UItGEWERSpAN
Denise Wilkinson 011-263-4915
Verkoopsbestuurder (Leefstyl tydskrifte)
Jane Ruinard 011-322-0959
Besigheidsbestuurder (Uitvoerende Span)
Terence Winson 021-443-9418
Verkoopsbestuurder (Kaapstad)
Abigail Wilmot 021-443-9818
Verkoopsbestuurder (KwaZulu-Natal)
Eugene Marais 031-533-7655
Direkte Verkoopsbestuurder (Leefstyl tydskrifte)
Danie Nell 011-263-4957
Digitale Besigheidsbestuurder
Marilize Hay 011-263-4761
Durban: Sentrale Verkoopspan (Agentskappe) Tel: 031-533-7600 Johannesburg: Sentrale Verkoopspan (Agentskappe)
Tel: 011-322-0711
Kaapstad: Sentrale Verkoopspan (Agentskappe) Tel: 021-443-9401
BEMARKING EN REKLAME Uitvoerende Bestuurder: Geleenthede en Skakelwerk
Lisel Daniels Tel:021-443-9857 Stuur alle betalings aan: NATIONAL GEOGRAPHIC KIDS, Posbus 1802, Kaapstad 8000,
of NATIONAL GEOGRAPHIC KIDS, Vrypos CB0006, Kaapstad 8000 SA Tel.: 0860-103578
Faks: 021-405-1033 E-pos: subs@media24.com
DIGItAAL Digitale Assistent
Shounees Moola Webtuiste: www.ngkids.co.za
NAtIONAL GEOGRAphIc KIDS KAApStAD:
NG KIDS, 4de Vloer, Absa-gebou, Adderleystraat 4, Kaapstad 8001
Tel.: 021-443-9871 Faks: 021-406-2450 Posadres: Posbus 740, Kaapstad 8000
DIREKtEURE
John Relihan, Raj Lalbahadur
REpRODUKSIE Media24 DRUKWERK pAAR
Faks: 021-446-1533 Posadres: Posbus 2271, Kaapstad 8000
DIREKtEURE
John Relihan, Raj Lalbahadur
REpRODUKSIE Media24 DRUKWERK pAARL Media Cape
VERSpREIDING
Kopiereg Media24 Alle regte voorbehou Geen deel van die publikasie mag herskep,
in ’n databasis gestoor of sonder vooraf toestemming van Media24 in enige vorm
of met enige metode, elektronies of meganies, oorgedra word nie.
NAtIONAL GEOGRAphIc KIDS word twaalf keer per jaar uitgegee en versprei
deur Media24 met vergunning van die National Geographic Society, Washington
Internasionale publikasie Yulia Boyle, Vise-president; Diana Z Jaksic, Direkteur;
Jennifer C Jones, Bestuurder; Cynthia Combs, Regtebestuurder
NAtIONAL GEOGRAphIc KIDS-tydskrif Uitvoerende Vise-president en Wêreldwye Uitgewer Claudia Malley;
hoof Skeppende Beampte, Boeke, Kinders en Gesin Melina Gerosa Bellows; Senior Vise-president Kinderpublikasies Nancy Laties Feresten; Vise-president
Julie Vosburgh Agnone; Ontwerpdirekteur, Boeke en Kinderpublikasie Jonathan Halling; Uitvoerende Redakteur Rachel Buchholz; Wetenskapredakteur
Catherine D Hughes; Redaksioneel: Andrea Silen, Mederedakteur; Nick Spagnoli, Kopieredakteur; Kay Boatner , Assistentredakteur Foto’s: Jay Sumner,
Fotodirekteur, Kinderpublikasies; Kelley Miller, Senior Redakteur, Lisa Jewell,
Redakteur Kuns: Eva Absher, Ontwerp Direkteur; Nicole M Lazarus, Kunsdirekteur;
Julide Obuz Dengel, Ontwerper
NG ExpLORER EN ExtREME ExpLORER Vise-president en Uitgewer Francis Downey; Kunsredakteur en Ontwerper
Karen Thompson; Redakteurs Brenna Maloney, Dana Jensen, Sara Chauhan, Macon Morehouse; Ontwerper James Wildman; Fotoredakteur
Shannon Hibberd, Mary Ann Price
WorldMags.net
WorldMags.net
Trang 6Hoekom is ’n marmotjie in Engels ’n “guinea pig”? Is hy ’n soort varkie?
– Deon le Roux, 7, Pretoria
Die Franse het hul dashonde
meestal gebruik om hase, vosse
en ander klein diere te jag.
Die koningshuis het graag
NG KIDS-veearts enigiets vra wat jy wil weet.
op jou vrae.
Bederf jou Brak
Maak vir hom lekker beskuitjies vir Valentynsdag!
Deon, hulle is knaagdiere Maar dié Suid-Amerikaanse haarbolle se stewige lyfies en hoë skreegeluide laat ’n mens nogal aan klein varkies dink!
Wat het gebeur toe die hond na ’n vlooisirkus is?
1 Voorverhit die oond tot 180 grade Celsius.
2 Meng die volgraanmeel en mielieblom.
3 Voeg olie, hoendersop, eiers en melk by.
4 Meng deeglik.
Hondehappies vir Valentynsdag
Kry eers:
1 koppie volgraanmeel | 1/3 koppie mielieblom
| 1 eetlepel canola-olie | 1/4 koppie hoendersop met lae sodium | 1 eier | 1/8 koppie melk, laevet of vetvry | 1 geklopte eier vir laag bo-oor
5 Sprinkel meel oor jou werkoppervlak en rol die deeg daarop uit totdat dit 5 millimeter dik is.
6 Druk met koekievorms beskuitjies uit die deeg Ons het vir die pret ’n hoendervorm gebruik omdat daar hoendersop in is.
7 Rol die ekstra deeg uit Maak soveel hondebeskuitjies as wat jy kan Ons maak
’n bal van die laaste stuk en druk dit plat
om ’n gewone koekie te vorm.
8 Smeer met ’n kwassie van die eiermengsel oor elke koekie.
9 Bak vir ’n halfuur of tot goudbruin.
10 Laat hulle op ’n draadrak afkoel.
Franse dashond
nege jaar oud Ek is regtig DOL
oor NG KIDS Ek het ’n hond,
twee katte en ’n vis Ons het nie
die hond gekry nie, sy het ĩns
gekry! Eendag het sy besluit
om na ons huis te kom Ons het
haar gesien en aangeneem
Ek is lief vir diere! – Danya
Casaleggio, 9, Mauritius
Stuur vir ons briewe, vrae, foto’s, tekeninge en grappe oor troeteldiere!
• E-pos: fiona@ngkids.co.za | Vra ’n ouer om ’n foto van jou dier op ons Facebook-blad (www.facebook.com/NationalGeographicKidsSA) te laai.
• Skryf aan Die Redakteur, Posbus 740, Kaapstad 8000.
Ons wil graag jul troeteldiere ontmoet!
Liewe Fiona
My naam is Jack en ek is dol oor julle tydskrif Ek koop dit elke maand! Ek het ’n hamster met die naam Chopper Hy hardloop ons huis vol, maar ek kry hom altyd weer! Hy is ’n jaar oud en my beste vriend Hy het ’n fantastiese hok met tonnels en ’n wiel Hy is baie aktief Ek is baie lief vir hom!
– Jack de Beer, 10, Durban
WorldMags.net
WorldMags.net
Trang 7DEUR KELLEY MILLER
TOEMAAR, MY WORSHONDMAAT!
EK SAL JOU RED!
GROOTSTE PRET
Bestuur ’n skuilplek vir “hot dogs”.
BESTE SPEELDING ’n Bottel wat tamatiesous uitspuit
BESTE SPEELDING
Plastiekeendjie
GROOTSTE PES Nat toiletpapier onder haar kloue
WorldMags.net
WorldMags.net
Trang 8KOPIEREG SWNS.COM (LIZZY); INPRA (MILEY CYRUS); ISTOCKPHOTO (VARK); TESSA STEYN (BUFFEL)
Trang 9Florida, Amerika
Toe sy op 23 November verlede jaar twintig
geword het, het Miley Cyrus ’n ongewone
present gekry Die ster van Hannah
Montana is dol oor diere en maak baie tyd
om mense aan te moedig om hulle te help
PETA, ’n organisasie wat vir diereregte veg, het
gedink sy sou baie van ’n varkie hou
Tracey Reiman, die uitvoerende vise-president
van PETA, het vir E! News gesê: “Miley is altyd
besig om vir haar miljoene aanhangers te vertel
wat hulle kan doen om die wêreld ’n gawer plek te
maak Sy moedig mense aan om diere aan te neem,
praat oor koeie wat op suiwelplase swaarkry en baie
meer.” Nora die varkie is gered en kom van ’n diereskuiling
in Florida Wonder of sy op Miley se volgende album sal sing?
N a t i o N a l G e o G r a p h i c K i D S 9
DEUR FIONA THOMSON
Bela Bela, Limpopo
Horizon die jong buffelbul is op ’n veiling vir ’n rekordbedrag van R26 miljoen verkoop Dit was regoor die wêreld in die nuus, want dié hoop geld was sommer R8 miljoen meer as die vorige beste veilingprys vir ’n bul Een van die dinge wat Horizon baie spesiaal maak, is sy lang horings Hulle is saam 130,5 sentimeter lank – so lank soos ’n tienjarige kind! Horizon se vorige eienaar, Jacques Malan, wat Horizon geteel het, glo bulle soos dié een sal help om bosreuse in die natuur terug te plaas waar jagters hulle lank gelede byna uitgewis het
Die buffel is een van die Groot Vyf en baie gevaarlik vir mense, want hy kan aanval en jou met sy lang horings gaffel Die horings is baie ongewoon: ’n uitgegroeide bul s’n is bo-op sy kop aan mekaar vas Dit beskerm hom baie goed, want selfs ’n koeël sal nie maklik deur hulle kan kom nie
WAT ’N
PRESENT!
HoRiZoN
LIEWE dagboek,
Trang 1010 f e b r u a r I e 2 0 1 3
2
1
WAT RUIK LEKKERDER
AS GESNYDE DAKGRAS?
groener op die ander dak?
Op ’n groep eilande naby Ysland plant mense gras op hul dakke om die hitte in te hou sodat die huise heeljaar kan warm bly Om te keer dat die dakke in oerwoude verander, moet die gras om
en bo-op die geboue gesny word Moet sê: grassny is seker lekkerder as jy ’n mooi
MAN SNY DAKGRAS
MEER Dié ou is net wind As jy gek genoeg is, kan jy in
Pas net op vir voëls met
Van WÊRELD
Met Speedo SA se reeks swemdrag en
toerusting vir kinders kan hulle maklik en
veilig leer swen Elf gelukkige lesers kan ’n
Speedo-stel wen Dit bestaan uit ’n Futura
Shade-duikbril, ’n gevormde
silikoonswempet en ’n swembadstel vir
kinders van 6 tot 14 Die prys is R400 werd
Stuur jou naam, ouderdom en foonnommer
na info@leapcommunications.co.za* met
“Speedo NG KIDS Giveaway” in die
onderwerpveld In uitgesoekte winkels
beskikbaar Bel 021-461-0346
vir meer inligting
KIES DIE PERFEKTE HUIS
VIR DIE MENS SE BESTE VRIEND
JoJo Tanks maak ’n verskeidenheid
UV-bestande poliëtileen-hokke in allerhande
groottes en kleure Hulle maak maklik skoon
en bied skuiling teen hitte of koue Vier
gelukkige lesers kan ’n groot hondehok van
R550 wen SMS* “NGK KENNEL”, jou naam,
ouderdom en e-posadres na 33970* Bel
013-262-3021 om uit te vind waar die naaste
handelaar is.
WEN MET SPEEDO
*Gaan na bladsy 49 vir bepalinGs en voorwaardes
exclusive books gaan
saam TeRug skool Toe
maak gereed vir skool met ongelooflike
aanbiedinge van 26 Desember 2012 tot
25 Januarie 2013 in al ons winkels kies van
allerhande items soos lamy-penne, crayola,
legami-dagboeke en magic
mushroom-uitveërs met skerpmakers Jy sal definitief
die koelste kind in die klas wees.
Wen een van vier R250-geskenkbewyse van
exclusive books sms* jou naam, van,
ouderdom, e-posadres en die sleutelwoord
“ngk scHool” na 33970*
besoek www.exclus1ves.co.za vir
meer inligting.
exclusive books gaan
saam TeRug skool Toe
maak gereed vir skool met ongelooflike
aanbiedinge van 26 Desember 2012 tot
25 Januarie 2013 in al ons winkels kies van
mushroom-uitveërs met skerpmakers Jy sal definitief
die koelste kind in die klas wees.
ouderdom, e-posadres en die sleutelwoord
WorldMags.net
WorldMags.net
Trang 11Laai NG KIDS op jou
Harry Potter The FInal Movie
SILLY PET
TRICKS!
KUNG FU PANDA
2
GIANT RABBIT
COOL TOYS!
TAYLOR SWIFT
HAPPY FEET
3
ALVIN AND THE CHIPMUNKS2
HAPPY FEET
COOL CASTLES
COOL
5 TOYS
SPACE ROBOTS
Harry Potter The Final Movie
SILLY PET
TRICKS!
KUNG FU PANDA
2
GIANT RABBIT
COOL TOYS!
TAYLOR SWIFT
HAPPY FEET
COOL
5 TOYS
SPACE ROBOTS
Harry Potter The Final Movie
SILLY PET
TRICKS!
KUNG FU PANDA
2
GIANT RABBIT
COOL TOYS!
TAYLOR SWIFT
HAPPY FEET
KUNG FU PANDA
KOEL FLIEK Adventures in Zambezia
KOEL FLIEK
Adventures in Zambezia
Uitgawe 77 Januarie 2013 R27,00 (met BTW)
WAAG EN VERKEN www.ngkids.co.za
Uitgawe 77 Januarie 2013 R27,00 (met BTW)
Bluf jou brein
AANGEBIED DEUR BO STIK
AANGEBIE D DEUR BO STIK AANGEBIE D DEUR BOSTIK
te pas Wildstropers maak gemiddeld een renoster per dag dood Dis al bewys dat renosterhorings niks bevat waarvan jy medisyne kan maak nie, maar tog betaal baie mense nog ’n uit dieselfde stof as jou vingernaels bestaan
toerusting, mense en opleiding om renosters
te beskerm Ons kan almal iets bydra! NG KIDS kyk na van die wonderlike werk wat besorgde mense doen.
16 J A N U A R I E 2 0 1 3
Micah van Schalkwyk vergeet van haar hoogtevreeS!
Red die renoster Hier is twee
maniere waarop avontuurlike Suid-Afrikaners geld vir renosters insamel.
Nog ’n koel manier waarop mense geld vir renosters insamel, is om hulself aan ’n ervare vryvalspringer vas te gespe en saam met hom uit ’n vliegtuig te spring Dié projek is in 2011 begin en het R500 000 opgelewer Dis ’n klomp geld en die organiseerders het dadelik aan nog ’n insameling vir 2012 begin werk Tot Wêreldrenosterdag in September is daar regoor die land sulke vryvalgeleenthede gehou en op die ou end is R6,5 miljoen ingesamel Micah van Schalkwyk van die Afrika-bewaringstrust ly aan hoogtevrees, maar sy het op haar tande gebyt en ook gespring “Renosterstropery maak my siek,” sê sy
“Die manier waarop dié diere doodgemaak word, is afgryslik en die gierigheid van mense wat dié onwettige handel aan die gang hou, is skandelik Renosterstropery wys daar is nog mense wat geen respek vir ons natuurlewe het nie.” Tristen Simmens (13) van Selly Park was 77 Drie jong ouens het selfs kaal vir die saak gespring!
Die vryvalle samel geld vir die Afrika-bewaringstrust
in Hulle koop toerusting soos vliegtuie, radio’s en opsporingsapparate vir die veldwagters wat stropers probeer vang.
Red die renosterRY DIE
RENOSTER
Die Renosterveld se Ride the Rhino Race is ’n drie dae lange bergfietswedren van Langebaan na Durbanville in die superfikse ryers Adriaan Louw Kriel, Dean Morgan en Edward Best was die voorste drie in verlede jaar se junior afdeling
“Ons jonges kan met dié wedren die renoster help terwyl ons met ons gunstelingsport besig is,” sê Edward (in die middel op foto)
“Dis fantasties! Ek sal die res van my lewe aan die Rhino deelneem.”
Die Renosterveld se organiseerder van geleenthede, Heidi Eloff, sê hulle het gedink ’n bergfietswedren is die ideale manier om ryers deur die ernstig bedreigde habitat van die Renosterveld aan die Weskus te neem “Renosters het vry rondgeloop in die gebied waar jy nou nog renosterbossies kry Dis ’n gepaste plek
om vir mense te vertel van die vreeslike gevaar waarin renosters verkeer Die geld wat ons insamel, gaan
na die Bedreigde Natuurlewetrust en twee renosters wat erg deur wildstropers beseer is, maar oorleef het.”
WorldMags.net
WorldMags.net
Trang 125 7
proe , kan ook voel
dat iets bruis.
Trang 13PROMOSIEARTIKEL
Maak ’n persoonlike CD en sit dit in ’n handgemaakte omslag wat jy vir Valentynsdag vir ’n ouer of vriend kan gee Kies van jou gunstelingliedjies uit jou CD-versameling, neem boodskappe op en maak jou eie liedjie as
jy wil Met verbeelding en Bostik se hulp sal jy beslis daardie spesiale mens baie beïndruk!
Al gom waarmee jy Crazy Clay aan
ander oppervlaktes kan laat vassit, is Blits Stik Vra ’n grootmens om te help
en gebruik ’n paar druppels om jou kunswerkie op die koevert vas te plak
Nou kan jy jou present met ’n breë glimlag vir iemand gee
Vou die kante van die papier oor die
CD en sorg dat die rante nie verder as halfpad oor die skyf is nie Maak nog
’n vou reg bo die CD Maak dit weer oop en vou twee driehoekies wat jou sal help om die flap in die CD-houer te steek
Maak ’n koddige, vrolike dier van
Bostik Crazy Clay Meng van die Crazy
Clay om jou eie kleure te skep Plak
twee wiebelogies uit die Bling Bitz-wiel
op die diertjie en laat hom goed droog
word
Begin met ’n vel A4-papier wat ’n
helder kleur het en verkieslik herwin is
Sit die CD op die kort kant neer
• Bostik Blits Stik
• Bostik Crazy Clay
Trang 14New York, Amerika
Toe Sobe die groen iguana vir Johann die kat ontmoet het, het dit gelyk of die reptiel nie
kon besluit wat hy van dié bol hare met die spits ore dink nie Sobe het homself opgepof om
groot en gevaarlik te lyk, maar dit het Johann nie afgeskrik nie Pleks van weg te draf, het die
kat hom teen die iguana gevryf Sobe het dadelik ontspan, plat gaan lê en sy oë toegemaak “Hy het
slap geraak,” vertel Rina Deych, die versorger wat die twee diere aangeneem het
Kort voor lank was die twee gereeld saam Johann het dikwels na Sobe
se hok gegaan om langs sy skubberige maat te slaap As die kat nie kom kuier nie, het Sobe hom gaan soek Johann het die iguana skoon gelek en Sobe het van sy blaarhappies gedeel wanneer die kat honger was
Sobe het selfs geweet wanneer sy katvriend ekstra aandag nodig het
Johann het ’n operasie ondergaan en agterna het die iguana die kat beskerm teen enigiemand wat te naby gekom het Johann was gou gesond en die diere kon weer soos altyd in die son lê, teen mekaar opkrul of slaap Klink asof die twee ’n droomspan is!
HUISKAT
as 40 erkende soorte huiskatte.
bene in ’n kat se lyf as in
’n mens s’n.
tot 16 uur per dag.
party navorsers help ’n kat se gespin om enige beseerde bene en spiere vinniger te laat herstel.
’n kat se lyftaal en die posisie van sy snorbaard sien in watter bui hy is.
DeuR eliSAbeTH DeffneR
Iguana kuIer met kat
staan stil… daar is iets groen in jou skubbe.
GrOEN IGUANA
Suid-Amerika
iguanas kan tot ’n halfuur
onder water bly.
iguana bedreig word, kan
hy ’n stuk van sy stert
laat afval om roofdiere te
verwar.
Die ma’s begrawe hul eiers
en die babas moet grawe
om bo die grond uit te kom
nadat hulle uitgebroei het.
Kyk op nat Geo WilD na
die TV-reeks Unlikely
Animal Friends. Vra
eers ’n ouer of jy mag.
Trang 15Die paneel sal inskrywings volgens skeppendheid (50 persent) en vaardigheid (50 persent) beoordeel en hul beslissing is finaal Die kunswerke self moet vir
beoordeling beskikbaar wees.
OF HERWINDE MATERIALE.
ENIGE MATERIAAL VIR ’N UNIEKE MEESTERSTUK.
Collage of gemengde media
TEKEN MET POTLODE
OF KRYT, OF VERF
’N STILLEWE OF ’N TONEEL UIT JOU VERBEELDING.
TEKEN EN VERF
Verf ’n prent, maak ’n beeld of
skep ’n collage Enigiets kan
jou inspireer en dit kan enige
grootte wees! Besluit vir watter
afdelings jy wil inskryf
Jy kan een kunswerk vir elke
Elektronies: Stuur jou inskrywings
met e-pos na yac@ngkids.
co.za Tik “NG KIDS YAC” in
die onderwerpveld Sluit jou
ouderdomsgroep, jou kunswerk se
naam, en die afdeling in Ons sal
die kunswerk self vir beoordeling
Book of Spells en ’n ekstra speletjie Die prys is R4 799 werd Die skool wat die
meeste inskrywings stuur, kry dieselfde prys en ook R5 000 se kunsvoorraad
en drie kunssakke van Bostik!
Beleef pret op ’n heel nuwe vlak met Sony Playstation® en reis deur ’n wêreld van speletjies, flieks en meer in hoë definisie Wonderbook™ is ’n nuwe ekstra vir PS3™ wat met versterkte werklikheidstegnologie die
wêreld om jou verander en misterie na jou sitkamer bring Book of Spells
is die eerste titel vir Wonderbook™ wat in die verbode afdeling van Hogwarts™ se biblioteek is Dis ’n gevorderde handboek vir studente wat
hulle help op hul pad om bedrewe hekse of towenaars te word Book of Spells
skep ’n veilige omgewing waarin studente kan lees, ontdek, leer en al die bekende, geliefde towerspreuke kan oefen.
Aangebied deur
www.bostik.co.za
BEPALINGS, VOORWAARDES
EN INSKRYWINGS- VORM OP
BLADSY 49
AANGEBIED DEUR BOSTIK
AANGEBIED DEUR BOSTIK
KUNSPAKKIE
hoofPryS
WorldMags.net
WorldMags.net
Trang 1616 f e b r u a r y 2 0 1 3
is diere
vir mekaar?
Sak laer, ek wil vir ma
’n geheim vertel!
16 f e b r u a r I e 2 0 1 3 WorldMags.net
WorldMags.net
Trang 17N a t i o N a l G e o G r a p h i c K i D S 17
© andy rouse / nature picture library
(olifante); kathy jo gerguson (ysbere)
Ses mooi stories wat jou hart
sal laat warm klop
is diere
Dis ’n seun! Romani het pas ’n
baba gehad en dis die eerste Asiatiese olifant wat in die Rosamond Gifford-dieretuin in Amerika gebore word Die olifante se oppasser, Chuck Doyle, glimlag
breed vir die verrimpelde, pasgebore
kleintjie wat voor hom staan
Romani se baba drink klaar en raak
aan die slaap Sy waaksame ma staan
soos ’n groot skild bo-oor hom Dis stil
in die skuur en Chuck doof die ligte Dan
doen die ma iets vir haar eerste kind wat
Chuck nooit sal vergeet nie Sy voel met
haar slurp rond Soos ’n mensma haar
kind se komberse sal regtrek, maak die
olifant saggies haar baba met strooi toe
Ag, ma! Is dit liefde? Wetenskaplikes
het altyd gesê net mense voel liefde,
maar nou wonder hulle weer daaroor
Jaak Panksepp, ’n neurowetenskaplike
van die Washington State-universiteit
in Amerika, dink gevoelens soos liefde is
in elke dier se brein ingebou Hulle word
gebore met gevoelens wat hul gedrag
beïnvloed Die belangrikste gevoel is een
wat Jaak “soek” noem Dis die behoefte
om goed te voel Diere voel soos baie
mense goed as hulle na iets kan uitsien
– en iemand het vir wie hulle omgee
Hier is nog stories oor diere se liefde
DeuR AlIne AlexAnDeR neWmAn
DIE DIERBARE BEER
Triton is ’n ysbeer van 400 kilogram en hy eet heeltyd Ook nie net vleis nie Dié lewende kosverwerker verorber ook takke vol blare eendag sit else Poulsen, sy opsigter in die Detroit-dieretuin in Amerika, ekstra takke in Triton se hok Hoekom? Sy soek vir hom vrou else bring ’n wyfie met die naam Bärle om by hom te woon en hoop hy sal sy kos deel Triton kyk net een keer na Bärle en sy knieë raak lam Sy hou nie dadelik van hom nie, maar hy dra vir haar esdoringblare aan en steel haar hart met sy presente later word ’n kleintjie gebore In die natuur sou Triton al lankal weg gewees het Ysbeermannetjies hang nie rond as die paartyd verby is nie
en help nie kinders grootmaak nie maar Triton bring nog steeds vir Bärle geskenke soos ’n plastiekspeelding waarin else klein snoepies soos rosyne gesit het “Hulle is baie geheg aan mekaar,” sê sy
’n present?
vir my?
dis gaaf van jou!
N a t i o N a l G e o G r a p h i c K i D S 17
WorldMags.net
WorldMags.net
Trang 18SUSSIE LEER om tE DEEL
Sover ons weet, is Glitter en Golden die oudste sjimpansee-tweeling wat in die natuur oorleef het Hulle is ook baie geheg aan mekaar Toe hulle eenkeer nie hul ma kon kry nie, het hulle die nag styf opgekrul teen mekaar geslaap in ’n nes wat hulle self gebou het
Maar vandag trek Glitter ’n ontevrede gesig en maak sy klageluide Haar ma en suster smul aan die vleis van ’n apie wat pas gevang is Vir sjimpansees in Tanzanië se woude is dit ’n spesiale ete Maar dis onregverdig dat Glitter niks kry nie! Sy raak gefrustreerd en steek haar hand uit om te bedel Haar ma dink dalk sy het klaar geëet, want sy ignoreer Glitter se geneul
Nou kyk Golden na haar tweelingsuster “Sy het vir Glitter van haar vleis gaan gee,” vertel Kristin J Mosher, ’n wildfotograaf wat hulle dopgehou het Diere deel selde hul kos met broers en susters Golden het geen rede gehad om dit te doen nie Is sy dalk lief vir haar suster?
’n foto van ’n mannetjie met die naam Zalim Een van die verlore welpies is ook
op die foto! Zalim het nie die kleintjies gejag nie, hy laat hulle saam met hom loop en leer hulle hoe om tiere te wees Balendu vind later uit wanneer die welpies ’n bok vang, laat Zalim hulle eet pleks van alles vir homself te vat soos die meeste mannetjies sal maak As ’n ander tier een van sy “kinders” bedreig, jaag hy hom weg
“Zalim voel beslis iets vir die twee kleintjies,” sê Balendu “Hy het die rol van hul ma oorgeneem.”
Dis nou ’n groot kat wat regtig sy strepe verdien
EK IS BAIE HONGER HET
PA GEnoemÊ WAT ONS VIR AANDETE GAAN KRY?
Trang 19Nóg perde verskyn oorkant die rivier
Champ en die ander hingste sien hulle en begin deur die water loop om te gaan hallo sê
Die merries bly agter, maar een jong vul besluit om saam te gaan Sy swem tot in die diep water waar die stroom sterker is en word skielik meegesleur Sy stamp teen ’n ander perd en raak onder die water weg
Die vul verskyn weer Sy skop met haar voorbene en haar mond is wyd oop van vrees
Champ sien sy is in die moeilikheid Hy gaan vinnig na haar, byt aan haar nek vas en trek haar na ’n veilige plek Dan gaan hy na sy vriende terug
“Perde gee vir mekaar om,” sê Becky
“Champ maak altyd seker dat almal veilig is.”
se pa, is 19 en een van die oudste otters
in die wêreld Hy het artritis en beweeg baie stadig
Die jong otters is baie opgewonde Hulle spring rond en blaf terwyl die opsigter vir hulle katvis deur die heining voer Almal is gou aan die eet, maar die moeë ou Banjo sit eenkant op
’n stomp langs die otterpoel
Banjo is nooit bang hy gaan nie kos kry nie, want sy kinders sorg mooi vir hom Een van hulle skiet weg en gaan sit ’n vis voor Banjo se voete neer Die
pa eet terwyl die kleintjie wegskarrel
om nog kos te gaan haal
Banjo leef verbasend lank Is dit omdat sy gesin vir hom sorg? “Beslis,”
sê die karnivoor-kurator, Tammy Schmidt “Veeartse wat hom versorg,
’n veilige omgewing in die dieretuin en familie is die geheim.”
Sjoe! ja,
’n regte ou visasem.
HOEKOM HET
EK NIE MAAR SWEMLESSE GAAN NEEM NIE?
N a t i o N a l G e o G r a p h i c K i D S 19
WorldMags.net
WorldMags.net
Trang 2020 f e b r u a r I e 2 0 1 3
SuperpAK
Hulle is heel huislik, maar party waterbidsprinkane het uitspattige uitgaanklere Die pouwaterbidsprinkaan het
’n regte superheldpak van helder rooi, groen en blou Ander soorte het kolle wat geel gloei Die diere steek gewoonlik hul kleure weg wanneer hulle by die huis is, maar flits dit wanneer ongenooide gaste te
naby kom.
In rotse en koraal
onder vlak, warm
seewater woon daar
waterbid-en selfs ultraviolet strale Hy kan met drie dele van sy
oë na een ding kyk, wat hom help om afstand perfek
te skat Daarom slaan hy byna nooit mis nie Kenners dink hy kan soorte koraal, roofdiere en tot deursky-nende prooi uitken Hy sien ook ’n soort lig wat vir 3-D-flieks gebruik word Dalk sal hy ’n 3-D-fliek met een oog en sonder ’n bril kan kyk!
Wetenskaplikes dink hulle sal dinge soos beter DVD’s kan maak
as hulle kan vasstel hoe
sy oë werk
SuperOË
KWAAI FAMILIe
Hulle is nie garnale, bidsprinkane of
krewe nie Hul regte familienaam
is stomatopode Party is piepklein,
ander word tot 40 sentimeter lank
Party het pleks van vuiste twee stekels
soos harpoene waarmee hulle prooi
doodsteek Maar elke superhelde het
sy aartsvyande In party wêrelddele
eet mense ’n hele paar van die 400
soorte waterbidsprinkane “Seekatte,
seeskilpaaie, kleiner haaie en van die
groter rifvisse jag hulle ook,” sê Tinus
Beukes, bedryfsdirekteur van die Twee
Oseane-akwarium in Kaapstad
DEUR PIETER VAN DER LUGT
WorldMags.net
WorldMags.net
Trang 21Mense sit graag seewier
of stukke dooie koraal in
soutwaterakwariums en ontdek
dan hul visse verdwyn Dis ’n teken
dat ’n waterbidsprinkaan in die wier
of koraal wegkruip Dis moeilik om
hulle te vang – die beste raad is om
die wier of rots en hopelik ook die
dier daarmee saam weg te gooi
“Ons hou hulle by die akwarium
in ’n aparte tenk,” sê Tinus
80 kilometer per uur trek en versnel so vinnig soos ’n koeël uit ’n geweer Dis so vinnig dat water voor die vuis vir ’n deel van ’n sekonde kook Dit maak borrels en wanneer hulle bars, maak hulle ’n skokgolf wat die prooi amper net so hard soos die vuis tref
Dis sommer niks om ’n krap se dop of ’n skulp oop te breek nie Groter waterbidsprinkane kan ’n akwarium se glas met een hou breek Party duikers noem hulle “thumb splitters” As jy te na aan een
se huis kom of hom probeer vang, kan hy jou nael kraak of die vel aan jou vinger oopvlek
Die vuis is baie sterk Boksers beseer dikwels hul hande al dra hulle handskoene, maar die waterbidsprinkaan se vuis kan 50 000 houe plant sonder om te kraak of te breek Dan vervel die dier en saam met sy nuwe vel kry hy ’n paar splinternuwe vuiste
Ingenieurs probeer uitvind hoe dié vuiste so taai en skokbestand, maar veerlig kan wees Dit kan hulle help om nuwe materiale vir enigiets van vliegtuie tot koeëlvaste klere te maak
Waterbidsprinkane het kort lywe en lang, soepel sterte Dit help hulle om maklik in klein ruimtes
te draai Onderaan hul lywe is klein “vinne” wat soos roeispane lyk en hulle help om blitsig te beweeg wanneer hulle jag of ’n roofdier probeer afskud
Die waterbidsprinkaan weet van alles wat om hom gebeur Hy kan ander lede van sy familie aan hul reuk uitken Daarom sal hy dadelik weet of dit Koos van langsaan of ’n nuwe ou is wat sy neus laat kriewel
WorldMags.net
WorldMags.net
Trang 2222 f e b r u a r I e 2 0 1 3
0
James Fisher (1); © andreas maecker / alamy (2); © Frans lemmens / alamy (3); © authentic-Originals / alamy (4);
© kheng hO tOh / dreamstime (5); © minyun ZhOu / dreamstime (6); cOurtesy OF ZOrb (7); © Patricia hOFmeester / dreamstime (9); © travelling-light / dreamstime (11); ingrid visser / hedgehOg hOuse / minden Pictures / natiOnal
geOgraPhic stOck (13); © Peter cassidy / age FOtOstOck (14)
6 5
4 1
8 7
9
10
3 2
NIEU-HOU VAN ’N
GEBAKTE EIER
OP ’N
HAMBURGER.
Die uitgesterfde Nieu-Seelandse
MOA-VOËL
was tot 3 meter hoog
Die Maori, die eerste mense wat na Nieu-Seeland
is, groet mekaar tradisioneel deur
HUL NEUSE TEEN MEKAAR S’N TE DRUK.
MENSE HET GEGLO JY KAN ’N BLAAR VAN DIE NIEU-SEELANDSE
PEPERBOOM KOU
AS ’N TAND PYN.
Jy kan ’n reksprong van ’n
192 METER HOË platform op die land se hoogste mensgemaakte struktuur doen
GROOT DELE VAN DIE FLIEK
The hobbiT IS IN
NIEU-SEELAND VERFILM.
IN EEN MAORI-DORP IS DAAR ’N GEISER WAT GEREELD WATER TOT SO HOOG SOOS SES VERDIEPINGS UITSPUIT
12
DIE LAND HET SY EIE
TYDSONE, SEELANDSE STANDAARDTYD.
13
WAT VAN ’N KRIEK FAMILIE IS, KAN SO GROOT SOOS ’N
MENS SE HAND WORD.
HOKEY POKEY,
VANIELJEROOMYS
met stukke toffie, is ’n gewilde nasionale
SNOEPIE.
Die MAOri NOeM HUl
lAND Die “lAND VAN Die
lANg, wit wOlk”
WOON AAN DELE VAN DIE LAND SE KUS.
WorldMags.net
WorldMags.net
Trang 23NiEU-sEElaND sE gRootstE staD, aUcklaND,
IS op ’N AktIEwE vULkAANvELD gEboU.
vLErMUISE IS DIÉ
LAND SE ENIgStE INHEEMSE
LANDSoogDIErE.
26
19
Met laagwater in curio Bay sien jy
versteende bome wat
180 miljoen jaar oud is.
EEN Soort rEUSE ErDwUrM worD tot
’N MEtEr LANk.
22
EEN HEUwEL SE NAAM IS tAUMAtAwHAkAtANgIHANgAkoAUAUotAMAtEApokAIwHENUAkItANAtAHU.
FryINg pAN LAkE IS pLEk So wArM DAt jy ’N EIEr DAArIN kAN kook.
pLEk-’N vULkANIESE UItbArStINg HEt
StooM SoMS UIt krAkE IN SypAADjIES
opStyg.
Duiwe is lank gebruik om pos
op Nieu-seeland
se great Barrier- eiland
af te lewer
DIE LAND HEt SEwE SkApE vIr ELkE MENS.
DIE SUIDELIkE ALpE
IS oNDEr DIE wêrELD SE bErgE wAt DIE vINNIgStE HoËr worD.
wElliNgtoN
iN NiEU-sEElaND
is die suidelikste hoofstad op DiE plaNEEt
op DiE JaaRliksE wilDEkosFEEs
dieretuine verbode
WorldMags.net
WorldMags.net
Trang 24Kyk net dié
DAAR IS ’N MUSEUM WAT NET VOL HALSBANDE VIR HONDE IS.
WORD GENOEM.
MENSE RESIES MET ’N P
AN WAARIN DAAR ’N PAN- NEKOEK IS.
OP INTERNASIONALE PANNEKOEKDAG HARDLOOP
MENSE RESIES MET ’N P
AN WAARIN DAAR ’N PAN- NEKOEK IS.
SMELTENDE SNEEU UIT DIE AUSTRALIESE ALPE WORD GEBRUIK OM VIR DELE VAN DIE LAND ELEKTRISI OP TE WEK TEIT
SMELTENDE SNEEU UIT DIE AUSTRALIESE ALPE WORD GEBRUIK OM VIR DELE VAN DIE LAND ELEKTRISI OP TE WEK TEIT
SMELTENDE SNEEU UIT DIE AUSTRALIESE ALPE WORD GEBRUIK OM
nuwe Weird But True- applikasie.
AAPSPESIE
met BlOu
AGTER-STEWE Ontdek.
MEER KRY MEER KRY MEER
KRY
WorldMags.net
WorldMags.net
Trang 25• N atio Nal G eoG raphic, Natio Nal GeoG raphic Kid
S, raam e
N G eel K idS -raam iS ha Ndel Smer
Ke va
N Na tioN